|
In 'Alles Oor Kruie' het
Suid-Afrika se bekendste kruiekenner haar omvangryke kennis oor die
onderwerp saamgevat in 'n bondige boek wat maklik is om te gebruik.
Hierdie verwysingsgids sluit die algemene kruie soos pietersielie en
tiemie in en bevat ook inligting oor Margeret se gunstelingplante soos
katstert en rose.
Die boek bied die volgende oor elke plant wat bespreek word: 'n foto van
die kruid om dit maklik te kan uitken, inligting oor hoe, waar en waneer
om dit te plant, en kosmetiese, medisinale en huishoudelike gebruike.
Prys: R195.00 |